MATRIEKUITSLAE 2009: HOĖRSKOOL LICHTENBURG TOPS!

Die Hoėrskool Lichtenburg het weereens met die eindeksamen van 2009 getoon hoekom hy as een van die topskole in Noordwes beskou word. Vir die tweede agtereenvolgende jaar het die skool se matrikulante 'n 100% slaagsyfer behaal en bou daarop voort op 'n trotse tradisie. Die skool is ook vir die tweede agtereenvolgende jaar aangewys as die nommer 3 Akademeise skool in Noordwes met 'n 76.84% toelating syfer vir Graadstudies doeleindes.

Opsommenderwys behels die behels die prestasie van die matrikulante van 2009:

1. 177 Matrikulante skryf die NSS Eindeksamen en 177 slaag = 100% slaagsyfer.
2. 134 matrikulante slaag met Graadstudie toelating = 76.81%.
3. Die Hoėrskool Lichtenburg bied 19 vakke aan in die NSS Eindeksamen en die gemiddelde % van die vakke was 61.9%.
4. Die matrikulante behaal 215 onderskeidings.
4. Hoėrskool Lichtenburg is op Vrydag, 15 Januarie aangewys aan as die beste akademeise skool in die Ngaka Modiri Molema distrik.
Sumaiya Dhorat
        6 A's
    DUX leerder
   N0. 10 in NW


Nerine v/d Merwe
        6 A's
    


Amoré Theron
        6 A's
    


Shazia Husain
        6 A's
    


Machiel Marx
        6 A's
    


Kirstin Hansen
        6 A's
    


Diana Vermooten
        6 A's
    


Nanette Aucamp
        6 A's
    


Marlise Louw
        5 A's
    


Nadia Marais
        5 A's
    


Chantelle Mouton
        5 A's
    


Jana Niemand
        5 A's
    


Die Toppresteerders was:



Tuisblad
square.gif
Vorige bladsy
square.gif
Volgende bladsy
square.gif
Tuisblad
Inligting
gaan na baldsy: